by tomsmith | Sep 21, 2020 | Behoort, Besin, Covid-19, Nuus
Tydens ons segment, “Ons is FGK” het Almero Welgemoed die lied “Jesus in die bad” gesing. Die lied is verfilm in ons erediensspasie. Dit sluit mooi aan by die preek wat oor Eksodus 16 gehandel het (Jy kan die preek hier kyk). Hier is...
by tomsmith | Sep 2, 2020 | Behoort, Besin, Covid-19, Nuus
Ons is besig om die gemeente se databasis op datum te bring. Vul asseblief die vorm op hierdie bladsy in vir volwassenes. Daar is ook ‘n bladsy vir die kinders se...
by tomsmith | Aug 30, 2020 | Besin, Covid-19, Geestelike Dissiplines, Nuus
Gebedsmateriaal : September Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir September bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. Dit kan ook hier afgelaai word. Lente - September gebedskalender by Voorgelees: Adri-Marie van Heerden | Gedig deur John...
by tomsmith | Aug 2, 2020 | Behoort, Covid-19, Nuus
Gebedsmateriaal : Augustus Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Augustus bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. Dit kan ook hier afgelaai word. Liminality - Augustus gebedskalender by Voorgelees: Adri-Marie van Heerden | Skrywer: Pierre...
by tomsmith | Jul 9, 2020 | Behoort, Besin, Covid-19, Nuus
Wat is die eienskappe van ‘n Gemeenteraadslid? Wat is die kenmerke van iemand wat op die Gemeenteraad dien? Hier is ‘n kombinasie van Bybeltekste en formuliere van die NG Kerk wat kan help om iemand te nomineer en ook gebruik kan word deur die huidige lede om...
by tomsmith | Jul 8, 2020 | Besin, Covid-19, Nuus
Verandering is ‘n proses In ‘n bekende Bob Newhart video kom vra ‘n persoon hulp oor ‘n vrees wat sy het. Hier is die snaakse video daaroor. Stop it! Hoeveel keer het jy al vir jouself gesê, “Ek gaan net ophou en ‘n besluit neem om...
Recent Comments