by tomsmith | Nov 26, 2020 | Besin, Covid-19, Gebedsmateriaal, Geestelike Dissiplines
Gebedsmateriaal : Advent (Desember 2020) Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Advent bekend te stel. Ons vier hierdie seisoen saam met die kerk wêreldwyd. Die mense by die Dwell App het ‘n wonderlike gebedshandleiding saamgestel wat deur gemeentes regoor...
by tomsmith | Oct 1, 2020 | Besin, Covid-19, Gebedsmateriaal, Geestelike Dissiplines
Gebedsmateriaal : Oktober Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Oktober bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. As jy dit wil ontvang, registreer asb met hierdie skakel. Dit kan ook hier afgelaai word. Oktober gebedskalender :...
by tomsmith | Aug 30, 2020 | Besin, Covid-19, Geestelike Dissiplines, Nuus
Gebedsmateriaal : September Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir September bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. Dit kan ook hier afgelaai word. Lente - September gebedskalender by Voorgelees: Adri-Marie van Heerden | Gedig deur John...
by tomsmith | Jun 28, 2020 | Besin, Covid-19, Geestelike Dissiplines, Geestesgesondheid, Nuus
In ‘n vorige video het ons gekyk na die elemente van die Trauma wat elkeen van ons tydens Covid-19 ervaar. Dit is belangrik om te besef dat ons almal hierdeur gaan. In hierdie opvolg video kyk ons na twee praktyke wat kan help in hierdie onvoorspelbare tye. Ons...
by tomsmith | Jun 1, 2020 | Besin, Covid-19, Geestelike Dissiplines
Gebedsmateriaal : Winter Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Junie en Julie bekend te stel. Ons sal dié materiaal daagliks WhatsApp. Dit kan ook hier afgelaai word. Kyk gerus hierdie uitnodiging tot die materiaal: As winter in jou hart kom lê by...
by tomsmith | May 11, 2020 | Besin, Covid-19, Geestelike Dissiplines
REFLEKSIEGEBED (gebaseer op St. Ignatius van Loyola se Examen-gebed) *Dit help om dele van hierdie gebed in jou joernaal neer te skryf. 1.Haal ’n paar keer diep asem om rustig te raak en word bewus van God se teenwoordigheid. 2.Vra vir God vir leiding in...
Recent Comments