by tomsmith | Feb 13, 2021 | Besin, Covid-19, Gebedsmateriaal, Geestelike Dissiplines, Nuus, Voorblad
Gebedsmateriaal : Gestroop ‘n reis in die wildernis Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir Lydenstyd 2021 bekend te stel. Laai gerus die pdf hier af. Jy kan ook die uitgedrukte boek by die eredienste kry of een by die kerkkantoor kom afhaal. ...
by tomsmith | Feb 4, 2021 | Covid-19, Nuus, Voorblad
Die Gemeente WhatsApp nommer het verander na 0746824636 Stoor asseblief die nuwe nommer in u telefoonkontaklys. Erediensskakels en belangrike afkondigings word op ons WhatsApp groepe aangestuur. Hierdie groepe word slegs vir eenrigtingkommunikasie vanaf die...
by tomsmith | May 4, 2020 | Behoort, Covid-19, Voorblad
7 Praktiese wenke hoe om na jou geestesgesondheid om te sien Geestesgesondheid gaan oor die manier waarop jy dink en wat jy voel omtrent jou vermoë om die ‘op’ en die ‘af’ van die lewe te hanteer. Goeie geestesgesondheid stel ons in staat om nie net te oorleef...
Recent Comments