Familie Challenge

 

Die FGK Familie challenge skop in die week van 18 Julie af. Die materiaal kan by die kerkgebou opgelaai word, dit kan ook by hierdie skakel afgelaai word.

 

Kyk gerus die video hieronder vir die verduideliking van wat die “challenge” behels. Elke week se challenge sal op hierdie bladsy bygewerk word

 

Week 1 se Challenge – Love Languages

In hierdie week doen ons as gemeentes die toets oor ons Love languages en gesels daaroor.

“LOVE LANGUAGE”-TOETS

Elke persoon in die gesin kan die “Love Language”-toets op die internet voltooi. Elke
persoon moet die toets individueel beantwoord sodat julle uitslae kan ontvang oor hoe
hulle liefde gee/wys en ervaar/voel.

Jy kan die toets aanlyn by hierdie skakel doen.

VERDUIDELIKING VAN DIE FAMILIE CHALLENGE

Share This