Welkom by FGK se Live-Stream. Elke Sondag word ons dienste op Facebook en Youtube gestroom. Die skakels word op hierdie bladsy geplaas. Skakel gerus in.

Tydens die aangepaste vlak 2 inperking kan ons nou weer 100 mense in die erediens ontvang.

Sondag die 20ste Junie is die 4de Sondag in Koninkrykstyd.

Ons teksvers is 1 Samuel 17 en Schalk van Heerden is die prediker.

Jy kan die diens op die YouTube kanaal hier volg:

Of dit hieronder kyk:

 Dit kan ook op Facebook gekyk word.

Lees meer hier oor ons Skatkisprojek.

 

Share This