Covid-19 Bediening aan die haweloses

Beweeg, Covid-19, Nuus

Jesus leer ons om nie net na onsself nie maar ook na die mense op die rante van die samelewing te kyk. In Matteus 25 is dit duidelik dat ons aksies teenoor die minstes van die samelewing die ware toets van ons spiritualiteit is. Daarom word ons ook in hierdie krisis uitgenooi om gasvry te leef teenoor dié wat op die rante van die samelewing leef.

 

 

 

 

Die inperking en gesondheids krisis het verreikende gevolge vir ons gemeenskap. Veral vir diegene wat op straat woon. Ons huisves tans gaste in ons A-Raam deur ons ‘Beweeg’ arm saam met ons vriende, Doorway To Dignity

 

Filmmaker, Dirk Smit, het kom kyk na die bediening in die A-Raam en laat ons gaste hul eie storie vertel op sy program ‘Wait and See’. Hier is ‘n gedeelte van die program wat op die 25ste April op DSTV kanaal 180 uitgesaai was. As jy meer wil lees oor hoe ons as gemeente Beweeg kan jy hier kliek of na ons vennoot Betereinders se webblad gaan.

 

 

 

 

Hier is nog ‘n mooi getuienis:


Slaggatprojek

Slaggatprojek

Slaggatprojek FGK en Betereinders het ‘n slaggatprojek geloots en daar was reeds ‘n berig daaroor in die Rapport gepubliseer. Ons deel graag hier meer inligting omtrent die hoekom, wat en hoe van hierdie projek. Hoekom? Slaggate het ‘n simbool geword vir allerlei...

read more
Nuusbrief – 28 Februarie

Nuusbrief – 28 Februarie

Geliefdes Ons is in die eerste week van Lydenstyd en met Covid-19 nog in ons midde is ons almal steeds in die woestyn. In sy aangrypende boek The Solace of fierce landscapes vertel Belden Lane die volgende storie: A bedouin story from the Sinai peninsula underscores...

read more
WhatsApp nommer van die gemeente

WhatsApp nommer van die gemeente

Die Gemeente WhatsApp nommer het verander na ‭0746824636‬ Stoor asseblief die nuwe nommer in u telefoonkontaklys. Erediensskakels en belangrike afkondigings word op ons WhatsApp groepe aangestuur. Hierdie groepe word slegs vir eenrigtingkommunikasie vanaf die...

read more
Rus

Rus

Gebedsmateriaal : Rus (Desember 2020 en Januarie 2021) Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir die oorgang en begin van 2021 bekend te stel. Hierdie materiaal is in Engels en in Afrikaans beskikbaar. Kliek op die skakels om dit af te laai: Afrikaanse weergawe...

read more
Vakature: Jeugwerker

Vakature: Jeugwerker

Vakante pos: Jeugwerker Fontainebleau Gemeenskapskerk se Gemeenteraad het op die 18de November 2020 ‘n 1 Jaar kontrakpos vir ‘n jeugwerker goedgekeur. Termyn: 15 Januarie 2021 – 31 Desember 2021  Persoonlike profiel Iemand met ‘n liefde vir tieners ‘n Spanspeler met...

read more
Desember dienstye en reëlings

Desember dienstye en reëlings

Ons is tans in die seisoen van Advent. Advent bestaan uit die 4 Sondae voor Kersdag en word al van die 4de eeu gebruik as ‘n seisoen vir voorbereiding vir die Kersfeesvieringe. Van Sondag die 13de Desember tot 10 Januarie gaan ons dienste slegs aanlyn aangebied word....

read more
Hoe verskil ons van mekaar?

Hoe verskil ons van mekaar?

Hoe verskil ons van mekaar?   Volgelinge van Jesus kom partymaal tot verskillende gevolgtrekkings oor wat reg en verkeerd is. Een van die gedeeltes in die Bybel wat ons help om met hierdie realiteit te werk is Romeine 14:1-12. In 'n onlangse preek en Bybelstudie...

read more
Share This