In ‘n vorige video het ons gekyk na die elemente van die Trauma wat elkeen van ons tydens Covid-19 ervaar. Dit is belangrik om te besef dat ons almal hierdeur gaan. In hierdie opvolg video kyk ons na twee praktyke wat kan help in hierdie onvoorspelbare tye. Ons hoop dat dit kan help in hierdie tye van trauma.
Rus
Gebedsmateriaal : Rus (Desember 2020 en Januarie 2021) Ons is opgewonde om die gebedsmateriaal vir die oorgang en begin van 2021 bekend te stel. Hierdie materiaal is in Engels en in Afrikaans beskikbaar. Kliek op die skakels om dit af te laai: Afrikaanse weergawe...