Die Gemeente WhatsApp nommer het verander na 0746824636
Stoor asseblief die nuwe nommer in u telefoonkontaklys.
Erediensskakels en belangrike afkondigings word op ons WhatsApp groepe aangestuur.
Hierdie groepe word slegs vir eenrigtingkommunikasie vanaf die kerkkantoor gebruik.
Gebruik die volgende skakel om jouself by ‘n groep te voeg indien u nog nie WhatsApp kommunikasie ontvang nie. Of kontak die kerkkantoor dan help ons graag,
U mag deur FGK by ‘n groep gevoeg word indien u voorheen op ‘n groep was; moet asseblief nie verlaat nie.
Duplisering van boodskappe sal binnekort verdwyn.