FGK streef na
FGK se uitreik werk
FGK fokus op drie elemente van beweeg, drie areas waardeur ons wys ons bestaan nie bloot vir onsself nie.
FGK gebruik die tien stappe wat ons saam met Betereinders ontwerp het as ’n strategiese plan.
Ons Beweeg in ons onmiddelike gemeenskap (omgewing), dit sluit lidmaatsorg in. Ons maak gebruik van ‘n noodfonds hiervoor. As lid van die liggaam van Christus en ook van die NG Kerk, beweeg ons in samewerking en tot voordeel van die wyer kerk en ook die NGK in besonder. ’n Groot deel van ons Ring- en Sinodebydraes gaan nie net om arm gemeentes te help nie, maar direk na gemeenskapswerk toe, bv Abraham Kriel Bambanani en Tutela. Dit is belangrik om te onthou dat die gemeente-as-organisasie sekere dinge doen om ‘n voorbeeld te stel, maar elke lidmaat kan en moet ‘beweeg’ daar waar hulle geplant is!
Ons is opgewonde oor die toerusting wat ons vir lidmate gaan gee.

Die 10 stappe van FGK se uitreike
Ons fokus daarop om saam te werk en saam te stap. Hier is 10 van ons stappe en inisiatiewe:
STAAN SAAM
Witwerk: Maak Plek vir Taxis
Real Talk: Swart en Wit saampraat
Braai saam: Braai en Eet oor kleurgrense
Een-tot-een verhoudings: ZebraX
Taakspanne: Gatvol (slaggate) en Zulu-klasse

WERK SAAM
Die met geld gee geld: Bring & Gee (B&G)
Omgee vir weerloses: Martha Straat 90 (MS90) en Brughuis
Vaardighede: Vision in Action (VIA)
Kleinbesighede: The Bridge koffiewinkel
Boerdery: Isivuno en Saadprojek

16 Des Laer Trek
Dis lekker, dis veilig, kom saam.
2020
2021
2022
2023