Welkom by Fontainebleau Gemeenskapskerk!
Ons sal graag jou wil bystaan met jou reis op soek na die Goeie lewe - 'n reis wat begin met God drie-enig. Ons sal graag jou wil verwelkom in ons gemeente sodat jy ook 'n tuiste kan vind. Maar ons kort jou hulp hiervoor!Jy moet die eerste treë neem en kontak maak sodat ons jou kan leer ken.
Ons sou jou ook wou uitnooi om 'n Lidmaatskapgesprek by te woon om meer uit te vind van ons waardes, bedieningsfilosofie en pad vorentoe.
Vul asseblief die volgende vorm in in te skryf vir ons Lidmaatskapgesprek:

Vul asseblief die volgende vorm in om aan te meld by ons gemeente deur die skakel te volg: