Maanlig Makiti - 9 Mei 2025

FGK as gemeenskap het 'n wonderlike gawe vir saam feeshou en kuier.  
Makiti bied 'n wonderlike geleentheid vir ons om as gemeenskap ons gawe te laat skyn, om vriende in te nooi en net lekker te kuier.
Hierdie jaar kom ons vriend Deon Meiring vir ons kuier! 

Ek wil graag help!

Daar is 'n verskeidenheid van manier hoe jy kan help om van die aand 'n groot sukses te maak!

Jy kan iets leen vir die aand
Jy kan iets skenk vir die aand
Jy kan jou tyd en energie gee
Jy kan kontant borg  vir die aand

Kyk gerus hier onder wat ons alles nodig het om van die aand 'n sukses te maak. Jy kan of die hele item borg/leen/skenk/befonds of 'n gedeelte daarvan: