
Die Klok Gewoonte
Tyd en geld gee
Ons almal het seker hulpbronne tot ons beskikking. Ons het invloed, vermoëndhied en geleenthede. Die gewoonte kyk na hoe ons ons hulpbronne aanwend tot eer van die Here. Hoe ons 9 - 5 ook deel is van God se koninkryk. Hoe ons geld, ons tyd, ons werk inpas in God se heelmaak en nuutmaak van alles.