FGK Gemeentekamp 2025

Kom kamp saam op 7-9 Maart 2025 by Ruah Kampterrein net noord van Pretoria (98km van die FGK kampus af).
Die kamp is om verhoudings te bou, nuwe mense in te nooi, te speel en te kuier.
Besonderhede:
R1600 per staanplek / R300 pp
Elke staanplek het sy eie private ablusie. As jy en jou gesin julle eie badkamer wil hê reserveer jy 'n staanplek.
Kos: Selfsorg - almal verskaf hulle eie etes. Ons sal elke aand saam braai en sal die vure vir dit verskaf.

Vir meer informasie, kont jaco@fgk.co.za of schalk@fgk.co.za

Kamp registrasie 2025

Vul asseblief die vorm hieronder in om meer uit te vind oor dienaarsgeleenthede