17 April | Johannes 20:1-18 | Opstandingsondag | Schalk van Heerden

Apr 17, 2022    Schalk van Heerden

Vind meer uit oor Fontainebleau Gemeenskapskerk.
https://www.fgk.co.za/

#Gebedsversoeke #Bidvirmy
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om saam jou jou las te dra of jou vreugde en dankbaarheid te deel. Ons gebedsspan bid vir alle gebedsversoeke.
https://www.fgk.co.za/bid-vir-my

#Nuut
Ek is nuut en wil meer van die gemeente weet.
https://www.fgk.co.za/ek-s-nuut

#Makiti
FGK het 'n wonderlike gawe vir saam feeshou en kuier. Makiti bied 'n wonderlike geleentheid vir ons om weer na die inperkings met die pandemie weer as gemeenskap ons gawe te laat skyn.
Om van die geleentheid 'n sukses te maak het ons die gemeente se hulp nodig. Lees meer oor maniere hoe jy kan help om van die feesgeleentheid 'n sukses kan maak:
https://www.fgk.co.za/maanligmakiti

#Offerhande #Gee
Volg gerus die skakel hier onder om saam met ons die koninkryk te bevorder.
https://www.fgk.co.za/offerande

#Preke
Loer na ons vorige Eredienste deur hierdie Skakel te volg.
https://youtube.com/playlist?list=PLF...

Die FGK App kan hier afgelaai word:

iPhone (Apple App Store):
https://apps.apple.com/gb/app/fontain...

Android (Google Play Store)
https://play.google.com/store/apps/de...

Vrede en genade vir elkeen van julle!